Dit was toe al die tyd nooit universiteite se skuld dat Afrikaans uitgesterf het nie, maar 'n kernapokalips in Kaapstad. Wie sou kon raai, eh? Ek weet nie van julle nie, maar ek is beïndruk.
Hier's die waarheid oor die Grensoorlog: dit was ñ oorlog. Almal het vermoor. Almal het verloor. Fin. 16 hours ago
RT @victordlamini: Under investment in arts & culture reflects SA's poor grasp of the potential of this sector to create sustainable lon ... 18 hours ago