
Na maande se speurwerk en fyn beplanning vlek Driehoek 'n internasionale netwerk van aartsrassiste oop en slaan 'n slag vir mediavryheid. Die resultate is grusaam.

Na maande se speurwerk en fyn beplanning vlek Driehoek 'n internasionale netwerk van aartsrassiste oop en slaan 'n slag vir mediavryheid. Die resultate is grusaam.
Ek het 'n stuiwer in die armbeurs te gooi rakende die veelbesproke mediatribunaal en wil dit graag aan die hand van 'n storie uit my universiteitsjare doen. Drie jaar gelede, op 9 Augustus 2007, het Eendrag (‘n manskoshuis by die Universiteit Stellenbosch) se boonste verdieping afgebrand. Ek was woonagtig in Helshoogte (nog 'n manskoshuis, aangrensend [...]
Die onderstaande is 'n proefbrokkie uit my tesis. Kommentaar is meer as welkom. In 1787 beskryf Jeremy Bentham, in 'n brief aan 'n vriend, die ideale struktuur wat gebou moet word ten einde 'n sekere aantal mense voortdurend onder oë te kan hou. “No matter how different, or even opposite the purpose”, skryf Bentham: …whether [...]
As die koerantverkopertjie soggens by my motorruit verbyslenter, gaan ek nie 'n koerant by hom koop nie. Ek verkies om nie meer geld op papiernuus uit te gee nie. Veeleer sal ek my selfoon gebruik om vinnig die nuutste nuustrekke te lees voor die verkeerslig weer groen raak. As die koerantverkopertjie egter soggens by my [...]