Tag Archives: nuus

Die joernalistieke paai in die skaai

“With advertising, the free market does not yield a neutral system in which final buyer choice decides. The advertiser’s choices influence media prosperity and survival.” — Chomsky & Herman As jy gereeld hier lees, sal jy onthou dat ek en Leon Jacobs vir 'n wyle oor sosiale media geredekawel het. Hoewel ons mekaar meer misverstaan [...]

Posted in Media | Also tagged , , , , , , , | 6 Comments

Vars ink, ou nuus

Die afgelope paar dae (ek is vir 'n dag of wat terug in voorstedelike beskawing) het ek opnuut besef hoe irrelevant sommige koerante as nuusdraers besig is om te raak. Elke aand voor ek my kop op die heuwel neergelê het, het ek eers via my selfoon besoek afgelê aan verskeie nuusorganisasies se webtuistes, in [...]

Posted in Media | Also tagged , | 13 Comments

Trippe trappe trone – die volk is deur die #@$%$

Ek verkneukel myself in die manier hoe nuuskanale die wêreld vir hulle lesers opdis. Neem die manier hoe vanoggend se onderskeidelike nuusbriewe van News24 en Die Burger opsommend oor die ANC-verkiesing berig. News24 se oorhoofse nuusbrief meen: ANC delegates start voting Voting has finally begun for the top six positions in the leadership of the [...]

Posted in Media | Also tagged , , | 20 Comments

Avhatakali all over

‘n Goeie vriendin vra my vanoggend hoekom ek so perky is. Ek verstaan nie, trek my gesig op 'n plooi en staar effe benulloos na haar. Bedonderd, sê sy. Hoekom is ek so bedonderd. Sy was sarkasties. Klaarblyklik is ek bedonderd. 'n Man het homself en twee baba’s hierdie naweek vol petrol gegooi en aan [...]

Posted in Media | Also tagged , , | 6 Comments

Hardekopie

Om skuins na middernag in die hoofstrate van Bellville te gaan draf, is om RSS feeds op karton te lees. Elke lamppaal is in die eg verbind met Die Burger, Die Son, die Daily Voice of The Argus – 'n paar minute se vlytige getrippel is al wat nodig is om op datum te kom [...]

Posted in Media | Also tagged , , | 5 Comments