Tag Archives: nuus24.com

Wat de joos gaan hier aan?!

Jy’s verslaaf aan Johan Swarts se bl0g. Jy lees dit elke dag. Jy raak krapperig as jy nie daarby uitkom nie. Dis jou fieks. Jou bietsruimte. Jou skuiling teen storms. En nou lyk dit heeltemal anders! Skok! Walging! Afgryse!

Posted in Blogging | Also tagged , , , , | 20 Comments

Vuur in die larinks!

As jy 'n Afrikaanse musiekliefhebber is met 'n soeke na iets meer as 'n ritmiese Patayo om by jou oorkanaal af te laat biggel, haas jouself na Stemband – Nuus24 se nuwe inisiatief wat poog om verslag te lewer (of sommer net te rumineer) oor alternatiewe Afrikaanse musiek. In hul eie woorde: Geen Juanita’s of Juanita-tipes [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , | Leave a comment