Johan Swarts » nuus24

Oor daai gebed-rubriek
Van al die rubrieke wat ek reeds vir Nuus24 geskryf het, is dié met godsdienstige temas sonder uitsondering die’s wat die meeste gelees word.

Dis heeltemal verstaanbaar. Godsdiens is 'n uiters persoonlike saak. Jou godsdiens is jou persoonlike storie oor die sin van die lewe – jou ontologie, jou epistemologie, jou moraliteit. Vir baie mense is dit die kern van hulle weses. Gegewe dat elke mens boonop net een lewe het (sover ons kan agterkom, in elk geval) is dit verstaanbaar dat mense hulself omtrent in 'n koma in kan ontstel wanneer jy hul oortuigings bevraagteken.

Om week na week 'n bitsige rubriek te skryf wat iemand se godsdiens afkraak, is soos om iemand soggens met 'n hamer wakker te slaan. Dit gaan werk, maar die persoon se kop gaan waarskynlik nie lank hou nie. 'n Klomp opruiende artikels oor godsdiens sal dalk vinnig 'n klomp lesers lok, maar hierdie lesers se houding teenoor die skrywer sal waarskynlik nie baie lank positief bly nie.

Juis hierom probeer ek sover moontlik neutraal oor godsdienstige kwessies skryf. Dit het ek dan ook in my nuutste rubriek (wat die Nuus24-redaksie “Gaan gebed Japan help?” gedoop het) gedoen.

Ek het die onderwerp (die vermoë van gebede om rampe te stuit al dan nie) bekendgestel, 'n paar tersaaklike feite genoem, dit duidelik gemaak dat ek nie antwoorde op 'n paar ongemaklike vrae het nie en toe weer die feite herhaal.

And people went ballistic.

Ek hap na gelowiges, het hulle geskree.

Ek skiet aan Christene se fondasie, het hulle geskree.

Ek sê God bestaan nie!, het hulle geskree.

As ek nie van beter geweet het nie, het ek gedink iemand met die naam Johan Swarts het geskryf: “Daar is nie 'n God nie – en gebed is bullshit!”

Maar dit staan nêrens nie. Die teks is neutraal. Die teks maak nie waarde-oordele nie. Die teks beledig nie en die teks verskaf nie finale antwoorde nie. Al wat dit doen, is vrae stel. Ongemaklike vrae vir sommige mense, maar steeds: blote vrae. Vrae wat min mense die moeite gedoen het om te probeer beantwoord.

Ek moet dit seker al gewoond wees, maar dit verbaas my keer op keer hoe mense iets met 'n godsdienstige tema lees en dan op 'n kruistog gaan teen 'n hersenskim wat hulle self opgetower het.

Die vader weet, dis frustrerend.

Moontlik verwante inskrywings:

Waar kom al daai vlae vandaan?

Gebed

Oom Paul, en dan ons
As ons eendag klaar gerou het oor ons dubieuse verlede, kan ons seker maar begin om die volgende vir onsself af te vra:

Wie gaan ons volgende groot Afrikaanse digters en musici raak oor die volgende paar dekades? Wie gaan ons leiers wees? Ons helde? Oor wie se patriotisme gaan ons eendag stories vir ons kinders vertel? Op wie gaan ons trots wees?

Lees die res hier.

Moontlik verwante inskrywings:

Die wysheid van Paul Kruger

Laat ons boosheid haat, nie mekaar

‘n Oomblik van stilte

Ons almal rol maar in die geld
“As ek en my vrou die pakket vat, stap ons hier weg met oor die miljoen rand!”

Só het een van my laerskoolonderwysers in die jare kort ná 1994 (toe regstellende aksie iets was waarvan elke Afrikanerkind geweet, maar weinig van verstaan het) ons vertel. Hy was 'n storieverteller van formaat en het hierdie brokkie inligting met soveel geesdrif aan ons meegedeel dat ons ogies gewoonlik wyd gerek het by die aanhoor van die bedrag. 'n Miljoen was vir ons verbluffend – iets groots en vreemd met baie nulletjies wat ons maar af en toe op Amerikaanse kinderprogramme sou hoor of in 'n Fanie en Melanie-aflewering sou raaklees. Wanneer hy van “die pakket” gepraat het, was daar altyd stille konsensus: hierdie meneer is stinkryk!

Lees die res hier.

Moontlik verwante inskrywings:

Almal weet alles want almal ken vir Steve

Luister maar weer…

Het ons maar geluister

‘n Dubieuse ding…
Baie woorde wat Afrikaanssprekendes as Anglisismes beskou, het dikwels glad nie 'n Engelse oorsprong nie:

Neem die woordjie "dubieus". Baie Afrikaanssprekendes sal heftig kapsie maak teen die gebruik van die woord, omdat dit vir hulle baie soos die Engelse "dubious" klink en hulle van kleins af geleer is dat anglisismes 'n euwel is. In werklikheid stam "dubieus" van die Latynse woord "dubiosus" ('n afleiding van die Latyn "dubium") af. Dié het om die beurt in Nederland onder Franse invloed die agtervoegsel "-eus" bygekry. Ook die Engelse "dubious" soos ons dit vandag ken, stam uit die Ou-Frans "doter” (twyfel / om twyfelagtig of bang te wees).

Lees die res hier.

Moontlik verwante inskrywings:

3 Afrikaanse woorde met ‘n veel vuiler geskiedenis as wat jy verwag het

Die nuwe ding in my lewe, as jy omgee…

O wat is die tuinstoel, ‘n wondersoete ding

Só voer ons die nuuskierigheidsmonster
Dit help nie jy teken 'n kontrak met die duiwel en sit dan keel op as hy jou hel toe sleep nie:

Wanneer Hofmeyr die pers die voerders van “die nuuskierigheidsmonster” noem, is hy nie verkeerd nie. Hy laat bloot baie gemaklik uit dat hy en elke ander bekende wie se lewe gewild genoeg is om gefabriseer en verdraai te word vir maksimum wins (vir paparazzi sowel as gefabriseerde), déél is van hierdie nuuskierigheidsmonster.

Lees meer hier.

Moontlik verwante inskrywings:

Die skoen pas al te goed

As die joernalistieke kool nie die sous werd is nie

Van miere en kallers wat blink