Tag Archives: nuus24

‘n Ander soort Afrikaner @jackparow

Mense wat Pajero’s ry is snaaks – hoofsaaklik omdat “Pajero” Spaans vir “wanker” is. Ook, daar’s 'n sekere soort identiteit wat besig is om stadig maar seker 'n lepel in die dak te steek: Dis die soort Afrikaner wat briewe oor die taaldebat aan Afrikaanse dagblaaie skryf, graag met mekaar oor hul beleggings praat en [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , | 1 Comment

Apple wéét hoe

Ek hou nogal van die nuwe iPhone: Maandag se bekendstelling van die nuwe iPhone (hy heet iPhone 4) het my opnuut laat besef hoe vatbaar mense vir suggestie en dinge wat blink is. En hoe briljant Apple is. Lees die res hier.

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , | 2 Comments

Verbanning van burka nie so eenvoudig

Vryheid. It goes both ways: Dit sal 'n hartseer dag wees as enige land dit ooit oorweeg om die burka te verban – nie omdat burkas noodwendig 'n goeie ding is nie, maar omdat die verbanning daarvan sal spreek van dieselfde soort meerwaardigheid en beterweterigheid wat dit in die eerste plek uit die weg probeer [...]

Posted in Godsdiens | Tagged | 1 Comment

iPhone 4G dalk besonder oorskat

Apple. ‘Nuff said. Gereelde lesers van my blog sal weet dat ek nie veel ooghare vir Apple het nie – iets wat stam uit hul korporatiewe geheimhouding, disproporsionele lof vir hul eie produkte en amper Orwelliaanse kommunikasie met joernaliste. Hul produkte is meerendeels gemiddeld eerder as ongelooflik en is daar jaar na jaar derduisende aanhangers [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , | 1 Comment

Dupliek van die linkse, uitverkoopte snotkop

Ek skryf met my linkerhand…of iets: Hoe durf ek – 'n linkse, uitverkoopte snotkop – immers skryf dat daar nié 'n horde moordlustige barbare iewers sit en wag vir die regte oomblik om op die weerlose, kaal Afrikaner toe te slaan nie? Hoe durf ek insinueer dat daar geen plaasmoorde is nie? Hoe durf ek [...]

Posted in Politiek | Also tagged | 3 Comments