Tag Archives: ongeluk

Ek wou ‘n foto van ‘n onbekende persoon se lyk by ‘n vars ongelukstoneel neem

Ek het gister verby 'n ongelukstoneel gery. 'n Motorfiets is omgery en iemand (vermoedelik die bestuurder) was dood. Hy of sy se lyk het onder 'n wit doek gelê. Orals was glas en omstaanders en verkeerskonstabels. Alles was naar. My eerste reaksie was om 'n foto met my selfoon te neem sodat ek dit kan [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , | 13 Comments

Jan Hendrik goes out with a bang

Ha! Jan Hendrik het “BLIKSEM!” gesê!

Posted in Sommer | Also tagged , , , , , | 1 Comment

Hoekom? (1 van n)

Die mensdom is 'n vreemde spesie. Derik van Heerden, 'n 4-jarige seuntjie, het homself te pletter gery met 'n Quad bike. Hy het in 'n muur vasgejaag (teen wat sy ouers vermoed die voertuigie se topspoed is), sy skedel versplinter en al die bene in sy gesig gebreek. Dit was 'n ongeluk. Interessant is hierdie [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , , , | 9 Comments

Ongeluk

‘n Insident die naweek op Oudtshoorn het my laat dink aan hierdie kort gediggie, wat ek geskryf het toe ek sewentien was: Verwronge staal het in stilte geskree; vergruisde vlees het stil, gedwee geroep tussen klippies en stukkies skrapnel – op soek na 'n hemel in 'n yskoue hel – en 'n siel en 'n [...]

Posted in Poësie | Also tagged | 11 Comments