Archive for oorlog
You are browsing the archives of oorlog.
Archive for oorlogYou are browsing the archives of oorlog. Moord en doodslag: Al Jazeera op TwitterDis amper 23:00. Isreal het netnou pamflette op Gaza laat neerreën om inwoners te waarsku om hul huise voor 6:00GMT te ontruim. Hoe weet ek dit? Ek het Al Jazeera se Twitter feed gelees. Neem ‘n oomblik en verteer dit. Daar is oorlog op ‘n ander kontinent en ek hoor nie daarvan via môre se [...] Guns don’t kill people…Re: Regerings moet gaan! Een van die swakste argumente teen godsdiens wat daar seker kan wees, is dat dit verantwoordelik is vir die grootste gedeelte van die mensdom se lyding. Dit is eenvoudig bog. Die getalle van oorloë alleen – suiwer politiesgedrewe oorloë – oorskadu godsdienstige ongevalle omtrent so erg soos die melkweg die son. [...] Sal ons?1. Kyk asseblief na hierdie foto: 2. Lees asseblief hierdie uittreksel uit ‘n News24-berig: Tbilisi – Russia sent hundreds of tanks and troops into the separatist province of South Ossetia and bombed Georgian towns Saturday in a major escalation of the conflict that has left scores of civilians dead and wounded. [...] The fighting threatens [...] |