Tag Archives: osx

Treintegnologie (8 jaar te laat)

Ek verstom my soms aan bemarkers se pogings om die waarde van iets uit proporsie te blaas. Wie ookal Apple se produkte bemark, is 'n wonderlike voorbeeld hiervan. Snow Leopard se feature list bevat byvoorbeeld hierdie brokkie teks: Waarop 'n mens se eerste reaksie is om te mompel: “whoop dee farkin doo” en 'n screenshot [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , | 14 Comments

Al die arty ouens verkies mos maar Macs.

Ek is nie 'n bedryfstelsel-snob nie, maar daar is een spesifieke meem oor OSX wat my nogal amuseer en by tye selfs irriteer. Wanneer ek met mense oor Macs praat, verloop die gesprek dikwels so: Ja…Macs is beter vir content creation, jy weet? Foto’s en videos en liedjies en daai klas van dinge. PC’s kan [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , | 35 Comments

Het Microsoft die nuwe taskbar gesteel?

Dis taamlik amuserend om Mac-aanhangers op die internet raak te lees terwyl hulle teem oor hoe Windows 7 se taskbar 'n ripoff van die OSX dock is. Die rede wat hiervoor aangevoer word, is dat die funksionaliteit van beide ooreenstem. Programme kan op altwee gepin word, slegs ikone word vertoon, daar is 'n animasie wat [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , | 7 Comments

‘n Swak argument teen Windows 7

‘n Irriterende “argument” wat mense teen die opkomende Windows 7 maak, is dat dit eintlik maar net Windows Vista is – net beter. Inderdaad: Windows 7 is Windows Vista, net beter. OSX 10.5 is OSX10.4, net beter. Linux 2.6.29 is  Linux 2.6.0, net beter. OS/2 WARP 4.0 is OS/2 WARP 3.0, net beter. MS-DOS 6.22 is MS-DOS [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , , | 13 Comments