Tag Archives: pagerank

Meer gesprek, groter Pagerank. Almal voel beter.

Soos destyds genoem, is die Do Follow plugin op hierdie blog geïnstalleer. Dit verwyder rel=”nofollow” tags van nuwe kommentaar, sodat Google die skakel na jou webtuiste as legitiem beskou. Hoe meer kommentaar jy dus hier los, hoe hoër raak jou Google PageRank. Dis 'n goeie ding om ten minste drie redes: Hier is meer gesprek [...]

Posted in Blogging | Also tagged , | 23 Comments