Tag Archives: panarottis

(3 / 3)

Panarottis se “eat as much as you can”-aanbieding is eintlik maar 'n klug. 'n Normale Panarottis pizza word in agt snye gesny, terwyl kelners tydens die spesiale aanbod heimlik 'n paar snye op 'n keer vir 'n tafel vol mense aandra. Om waarde vir jou geld te kry, moet jy dus ten minste agt keer [...]

Posted in Sommer | Also tagged | 6 Comments

Postmoderne Essay oor Pana[v]rottis

Groot winkelsentrums is soos universiteitskoshuise: daar brand altyd ligte, dit raas en by tye word daar vreemde kos aan jou voorgesit. My liefste moeder het onlangs verjaar en die hele gesin is pens en pootjies Tygervallei toe om aan vreemde disse te gaan smul; ons het opgeëndig by 'n oulike restaurantjie genaamd Ziggies, waar ek [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , | 5 Comments