Tag Archives: peiling

StemToon

Ek het uiteindelik op die lawaaiwa van meningspeilings geklim. Van vandag af sal daar weekliks kwessies van uiterste belang onder die loep kom, waaroor julle hier kan stem. Die amptelike resultate sal na sewe dae in 'n netjies geproefleesde inskrywing bekend gemaak word. Ek beskou die proses as die kulminasie van digitale demokrasie en goeie [...]

Posted in Sommer | Also tagged , | 5 Comments