Tag Archives: pieter boshoff

Die aand toe die tik-grappies nie meer snaaks was nie

Ek het die voorreg gehad om die naweek Missing Children se Gala-aand by te woon, waar 'n lukrake lys bekendes (onder andere Helen Zille, Nico Panagio en Tammy-Ann Fortuin) gehelp het met bewusmaking en fondsinsameling vir die organisasie. Hiertydens het Helen Zille 'n toespraak gelewer, waarin sy 'n interessante statistiek oor misdaad aangehaal het: volgens [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , , , , | 16 Comments

Mbhazima Sam Shilowa: Reguit, Rasioneel.

Ek het onlangs die voorreg gehad om saam met Mbhazima “Sam” Shilowa van COPE om 'n etenstafel te sit. Die ete (by die luukse Riboville restaurant in Kaapstad) was ten bate van Missing Children. Sam is 'n gekultiveerde man. Hy eet sushi met chopsticks, ken sy wyne, verkies kaas in die plek van poeding en [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , , , , | 33 Comments