Na weke se vergeetagtigheid bied ek en Pleindoos trots ons tandemstorie aan. Dit het alles wat ‘n goeie tandemstorie moet hê: spanning, intrige, geweld en Pamela Anderson. As jy nie lekker weet wat hier aan die gang is nie, klik hier. Lekker lees!
Wiebe Nothnagel swets, moker sy wekker met ’n plank en voeter van die [...]
Lifestream
Enigiemand 'n idee waar ek 'n Volkswagen se wheel alignment in of rondom Stb kan laat doen? [gormendizer]