Archive for pollsmoor RSA
You are browsing the archives of pollsmoor RSA.
Archive for pollsmoor RSAYou are browsing the archives of pollsmoor RSA. Snare van die Suburbs – Pollsmoor RSASnare van die Suburbs (‘n 3 piece band van die Bellville/Durbanville-omgewing) het onlangs drie snitte by Jo Ellis in Ladismith gaan opneem. Die musiek is ‘n welkome vars briesie tussen bands wat skynbaar net nie uit die Fokofpolisiekar-groef kan ontsnap nie. (Ons weet nou almal is kwaad vir die kerk, daar was toe nooit enige [...] |