Archive for pretoria

You are browsing the archives of pretoria.

Tshwane is ‘n naamwoord. Get over it.

Bla bla bla bla: Maar daar is geen verband tussen Die Antwoord, Steve Hofmeyr en NP Van Wyk Louw nie. Daar is niks wat hulle aanmekaarbind behalwe vir die feit dat hulle aanmekaargebind is nie. Hulle is nie deel van Afrikanerkultuur omdat hulle dieselfde is nie. Inteendeel. Hulle is deel daarvan bloot omdat hulle is. [...]

Hoe generies kan 'n verhoognaam raak?

Hoe generies kan ‘n verhoognaam raak?

Die Jurie Els vs Robbie Klay saak is uiteindelik aan die vervolgingsgesag in Pretoria oorhandig. Die oponthoud is veroorsaak deur ‘n regstegniese fout. Meen Beeld: Dit gaan daaroor dat die naam Robbie Klay nie in die nasionale bevolkingsregister bestaan nie. Hy is Robert Patrick Klaasen gedoop. Ietwat fassinerend, né? Klay se oorspronklike naam was natuurlik [...]

Maak dit saak wie die uniegebou botter?

Maak dit saak wie die uniegebou botter?

Nou die dag bel Solidariteit my. Ek – ‘n armsalige studentjie wat nie veel kan bydrae tot hul geldkoffers nie. Maar hulle bel my. ‘n Man begin my vertel hoe “hulle” nog steeds nie Afrikanerkultuur respekteer nie en hoe “hulle” Pretoria in Tshwane wil verander (en hoe absurd dit is, want dit gaan heeltemal te [...]