Tag Archives: pyn

Môre as ons slaap gaan ruiters ons rats onthoof

blood-moon-28206018310[1]

So dan en wan kom 'n mens iemand teë wat vas oortuig is ons leef in die eindtye. Dis tog duidelik aan die natuurrampe, oorloë en morele afvalligheid wat oral om ons aan ‘t toeneem is, verduidelik hy of sy gewoonlik, en dit bevestig alles wat in die Bybelboek Openbaring staan. Die maan sal binnekort soos [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , | 21 Comments

Cheer up, Emo Kid

So jy hou nie van God nie. Want hy’s brutaal. Hoe kan hy so brutaal wees? Jy weier om dit te glo! DIS SOMMER BELAGLIK! Toe nie: Om ongelowig te bly weens 'n afkeer aan die hel (of aardse pyn en lyding wat God volgens jou kon keer) is emosioneel gelaai en treffend, maar in [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , | 12 Comments

Die waarde van Genesis

Die waarde van die skeppingsverhaal lê nie in die godsdienstige aard daarvan nie. Dit is nie veel van 'n ware verhaal nie – iets wat, die negasie-sonder-teenargumente-redenasies van kreasioniste ten spyt, redelik maklik afgelei kan word. Gewis is dit nie 'n diëgese van die eerste oomblikke van die heelal of 'n verduideliking vir die ontstaan [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , , , | 21 Comments

Amper daar…

Danksy koffie.

Posted in Sommer | Also tagged , | Leave a comment