Tag Archives: q9550

Dis Sjina, bietsj

Nou die dag los iemand hierdie bom: Urgh…asseblief, nee…spel dit tog net met 'n “Ch”. “Sjina” klink tog so oud-modies. Spel dit tog net reg. Asseblief. Hallooo, bietsj – in Afrikaans skryf ons “sjoe”, en nie “choe” nie, “sjokolade” en nie “chokolade” nie, “sjimpansee” en nie “chimpansee” nie. Daai goed in die swembad is “chloor”, [...]

Posted in Media, Taal | Also tagged , , , | 17 Comments

Die Core 2 Quad, darem

Met apologie aan die Bertus! Die beste ding omtrent die Intel Q9550, vir my, is dat hy 'n mikroverwerker van silikon en itanium is, wat net daar op die toilet sit, sonder om te roer, sonder om te hoor wat jy sê of op enigiets te reageer. Ek hou van daardie eienskap van die Intel [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , | 16 Comments