Terloops: 1. Die babafilm is aan die einde van verlede jaar met 'n HandyCam geskiet, maar omdat ek gulsig was en dit met Vegas 8.0 begin saamflans het (toe letterlik vars van die rak af), het die MainConcept lisensie wat saam met Vegas kom verval. Ek kon dit om die dood nie crack nie en [...]
Twitter
- RT @hayibo: State of the Nation: children to fill potholes, SABC to screen ‘Real Housewives of Nkandla’. http://t.co/gZSRsAzE 18 hours ago
- RT @OliverHermanus: So we all know that @MTNsa is selling its wears in Iran and is most likely a sympathiser of the regime, why are not ... 19 hours ago
- Elke keer wat jy die frase "glitz and glam" gebruik, veroordeel ek jou so 'n bietjie as mens. 20 hours ago
- #$#@)($)$# bibliography styles! 1 day ago
- Voordeel van doktorale navorsing: jy leer opnuut hoe onbenullig jy werklik is. Nadeel: jy't elke LaTeX command op aarde vergeet. 1 day ago
- Ek wil graag van hierdie oomblik gebruik maak om te beklemtoon hoe ongelooflik manlik my Twitter-agtergrond is. 1 day ago
- Argh! We get it, FNB. Julle is awesome en Steve suier. Get off my radio now. 1 day ago
- Religion is essentially the emptying of language. 2 days ago
- Bokdrolle is nie vye nie, ta' Hettie. Bokdrolle is nie $#@$ vye nie! http://t.co/k1s7EJ76 via @Nuus24 3 days ago
- Why am I not seeing ads that I *can't* understand in Western Cape dailies and weeklies? Why the $#@ is everything in English and Afrikaans? 4 days ago