Tag Archives: ramfest

Ramfest ’08 DVD launch ‘n sukses

Ramfest 2008 se DVD launch by die Klein Libertas-teater [op Vrydag 24 Oktober - red.] was 'n rasende sukses (met die klem op raas). Battery 9 het op dieselfde aand hul nuutste album, Galbraak, bekendgestel met 'n goeie dosis industriële rock en aKing het die gehoor betower met nommers van hul eerste album, Dutch Courage. [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , , , , | 5 Comments

Van Coke met Jurie se Els gekartel

(kliek om te lees) (Die Matie: 5 Maart 2008) Erratum: Hoewel dit hieruit mag blyk dat Francois van Coke nie kan sing nie, wou die rubriek eerder aandui dat Francois van Coke en Wynand Myburgh in die vorm van Van Coke Kartel nie vreeslik musikaal geklink het by Ramfest nie. (Hulle het al baie beter [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , | 5 Comments

Die afgelope naweek

Was ek hier: waar ek met duur kameras gespeel het: vrugteslaai geëet het skuins na my verjaardag (let op die roomys): gemors het: my gesig soos die kitaarspeler van daai een metalband probeer trek het: in spanning gewag het op K.O.B.U.S! en my verhouding met my kar na die volgende vlak geneem het:

Posted in Musiek | Also tagged , , | 14 Comments