Tag Archives: rap

A Tale of Three Cities

A Tale of Three Cities

Bittereinder se samewerking met Tumi Molekani en Jack Parow is nostalgies, melankolies, introspektief en pragtig. Let op hoe elke stad waaroor hulle kletsrym (Pretoria, Johannesburg en Kaapstad) se areakode voor elke gedeelte vertoon word:

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , , , | 3 Comments

Ruminasies oor Die Antwoord: Voorwoord

Voor ek 'n paar ruminasies oor Die Antwoord publiseer, die volgende: Ek ken nie Die Antwoord nie. Ek het al Yo-Landi se pa ontmoet (moenie vra nie, ek gaan nie sê nie), maar dis die naaste wat ek al aan die kletsrym-duo (dis reg – ek het “kletsrym” gebruik…) kon kom. Dat hulle besig is [...]

Posted in Taal | Also tagged , , , , , , , | 7 Comments

Parow, jou doring! @jackparow

Parow, jou doring! @jackparow

Jack Parow is in 'n advertensie vir die nuwe Pendoring-toekennings. Hos ja!

Posted in Taal | Also tagged , , , | 1 Comment

Parow plaas blomme op die verlede se graf

Seker een van die mees unieke verassings wat onlangs op die Afrikaanse musiektoneel (daai een wat sonder 'n korporatiewe masjien kan funksioneer) kop uitgesteek het, is Jack Parow – ‘n ”romantiese Afrikaanse superster-rapper uit die donker gange van N1 City“. Anders as Snotkop, wat die sogenaamde kommersiële arena betree het en covers vir die massas opneem, is Parow (regte [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , | 6 Comments

Karavaankuns: Die fiktiewe Koolerbox en sy manne van die rugbyspanne

Karavaankuns: Die fiktiewe Koolerbox en sy manne van die rugbyspanne

‘n Samesmelting van kulture lewer altyd interessante resultate op. Koolerbox, 'n omstrede rapper van Benoni, is een hiervan: Dis soos Vaatjie sien sy Gat met breinselle.

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , | 4 Comments