Archive for rc1

You are browsing the archives of rc1.

Windows 7 RC1 - eez naais!

Windows 7 RC1 – eez naais!

Tot dusver is ek baie beïndruk met Windows 7 RC1. Dit het ‘n skamele twintig minute geneem om op my hoofrekenaar te installeer (restarts ingesluit), outomaties alle devices korrek geïdentifiseer, aandrywers daarvoor gelaai en binne 20 sekondes tot by die login screen geboot. Anders as Vista, wat met nagenoeg 50-60 prosesse begin, laai Windows 7 [...]

Windows 7 RC1 – kry hom nou

Windows 7 Release Candidate 1 is van vandag af beskikbaar by Microsoft. Ditch jou Mac en kry ‘n PC