Tag Archives: red die wolfyn

Vervulling

Ek het Straatligkinders se “Red die WOLFYN-toer”-karretjie op 'n geel streep by BP in Merrimanlaan sien staan. Nou kan ek salig sterf.

Posted in Matieland, Musiek | Also tagged | 7 Comments