Welkom! As dit die eerste keer is wat jy hierdie blog raakloop en jy hou waarvan jy lees, oorweeg dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!Re: Regerings moet gaan!
Een van die swakste argumente teen godsdiens wat daar seker kan wees, is dat dit [...]
Dis kostelik hoe 'n paar duisende Afrikaners dink hulle kan DSTV se porn stuit. Hallo, Helpende Handjies - DSTV strek regoor die kontinent. [gormendizer]