Tag Archives: reklame

Oor die dikte van toiletpapier

Dit was 'n helse keuse, maar ek het gelukkig ongeskaad aan die ander kant uitgekom: Sou ek two ply kies is ek darem relatief welaf, het ek so by my sigselwers gedink. Three-ply gaan besoekers in my woonstel se kleedkamers laat sit en dink: “by Toutatis: hierdie magtige jong man is ryker as wat ek [...]

Posted in Media | Also tagged , , , , , , | 2 Comments

Die 7 gewoontes van 15 miljoen hoogs suksesvolle mense

Daar is 'n paradoks versteek in die reklame van selfhelpboeke soos die bekende The 7 Habits of Highly Effective People. Sodanige boeke het dikwels die uitgangspunt dat menslike gedrag beheer of in 'n rigting gestuur kan word deur 'n sekere hoeveelheid “geheime” beginsels op mense toe te pas. Die inhoud van hierdie beginsels tersyde, volg [...]

Posted in Media | Also tagged , , , | 10 Comments

“Dit laat die ingewande ontspan…”

Ek het 'n ou Huisgenoot in my pa se studeerkamer ontdek. Dit dateer uit 1959, is swart en wit and has Afrikaner-nationalism written all over it. (Kyk – satiriese kodewisseling.) My retinas is dadelik gevange geneem deur 'n groot verskeidenheid advertensies, wat alles van motoronderdele tot stamselle aan die vorige regime probeer verkwansel het. Ek het 'n paar ingescan [...]

Posted in Taal | Also tagged , , | 5 Comments