Tag Archives: RICA

Nag van die lang SMSe

kalahari[1]

Die RICA-sperdatum kruip nader. Diegene wat nog nie aan Suid-Afrikaanse selfoonnetwerke bewys het dat hulle bestaan nie (sodat dié dit weer die regering kan bewys) se selfoonnommers word môre om 00:00 gedeaktiveer. En soos dit nou maar met Suid-Afrikaners gaan, sal daar 'n groot klomp van ons wees wat eenvoudig nooit hiervan geweet het nie.

Posted in Sommer | Also tagged | 3 Comments