Tag Archives: rock

Foto Na Dans doen dit weer

Ek het die nuwe Foto Na Dans gehoor en dis goed. Baie goed. Luister solank na die nuutste snit op hulle MySpace.

Posted in Musiek | Also tagged | 8 Comments

Bouwer Bosch wys been

Bouwer Bosch wys been

Imposant – dis hoe 'n mens Straatligkinders se nuutste musiekvideo (regie: Morgan Dingle, Kinematografie: Willie Nel) beskryf. Die video vir “Die avontuur van hartbreek” neem kykers op 'n kliniese reis met skote wat in 'n x-straalmasjien geskiet is. Die groep en hul instrumente word, letterlik, tot op die been ontbloot, met nabyskote wat veral die [...]

Posted in Film | Also tagged , , , , | 11 Comments

Vernuftig oor die klippertjies

Vernuftig oor die klippertjies

Rock bly 'n kuns. 'n Goeie rocklied saam met 'n goeie musiekvideo is netsoveel werd soos bekroonde literatuur of skilderye in gallerye. Die fout wat mense gereeld maak, is om rockmusiek as 'n laer musiekvorm te beskou deur dit te vergelyk met iets soos 'n simfonie. Myns insiens mis hulle die punt. Nes jy nie [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , | 5 Comments

Kaa kaa en kaa

Ha! Hier sit ek in die Cyber Ostrich, besig om na 'n Tastic-rysadvertensie op E-tv te kyk. Onder andere is ek weer besig om 'n paar kitaarspelers te beloer vir 'n volgende aflewering vir die KKNK kitaarkanon, wat die legendariese Johnny’s Jazzband insluit. 'n Paar opmerkings: 1 Ek is bekommerd oor die aantal karaokekunstenaars wat [...]

Posted in Blogging, Musiek | Also tagged , , , , | 9 Comments

Oor rock (en die evangelie van m0sh)

[3 van 3] Vir die laaste aflewering het ek met verskeie idees rondgespeel, hoofsaaklik omdat ek myself in 'n verknorsing bevind het. Ek wou voortbou op die sentiment van die eerste inskrywing en skryf: rock is 'n inklusiewe genre. Salig rus ons snare. ‘Problem being: dit is nie. Nie heeltemal nie, in elk geval. 'n [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , | 3 Comments