Tag Archives: rook

Driehoek & Sirkel – Episode 10 (Rook en Oker)

Driehoek & Sirkel – Episode 10 (Rook en Oker)

Driehoek illustreer die waarde van die poësie deur 'n post-strukturalistiese gedig oor boekeblaaie te resiteer. Sodoende dekonstrueer (hy) die Weste se fallogosentristiese Meesternarratief en word die Ander se versugtinge vir smôrense smörgåsborde Solanum tuberosum en Gramineae klinkklaar en volkome vergestalt.

Posted in Poësie | Also tagged , , , , , , | 3 Comments

re: Bus

Hier is 'n paar foto’s van die bus wat gister in Heerengrachtstraat ontplof het. Die eerste foto is geneem vanuit die kafeteria op die 22ste verdieping van die Naspersgebou terwyl ek besig was om 'n toebroodjie te bestel. Die kwaliteit is maar power (subpar selfoonkamera + haastige hande = blurred foto’s), maar dit behoort 'n [...]

Posted in Self, Sommer | Also tagged , , , , , , , , | 4 Comments

En die wêreld gaan op in rook

Ek is geen antropoloog nie, so dalk kan iemand my met die volgende help: Deur die loop van die mensdom se geskiedenis, blyk dit, is rook 'n algemene tendens. Afrikastamme, Indiane, Aboriginees, Die hunne en ander Eurasiërs, Majas, Asteke en allerlei Suid-Amerikaanse stamme, Japannese, Sjinese en 'n swetterjoel ander Asiërs – almal het iewers in [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , | 22 Comments