Tag Archives: RSG

Driehoek & Sirkel – Episode 6 (Feel it)

Driehoek & Sirkel – Episode 6 (Feel it)

RSG-omroepers sukkel hulself vir die afgelope paar weke half besimpeld om die frase: “Feel it – it is here!” vir 'n radio-advertensie uit te spreek. Driehoek, heel toevallig, ook: Viel iet. It is down by the mountain side.

Posted in Sommer | Also tagged , , , , | 3 Comments

Sintaksisversie vir die week [Die Groep]

Jy moes nou die dag wéér daardie onbesonne advertensie op RSG vir die mobiele intekendiens aanhoor, né? Daardie een waar jy kan klets! en Bybelversies aflaai! teen R[(die prys van jou siel) * (die prys van jou huislening)^(die prys van jou mees onlangse bydrae in die kollektebordjie)]. Die korporatiewe plastiekspiritualiteit het jou kop onwillekeurig agter [...]

Posted in Taal | Also tagged , , , , , , | 4 Comments

My seun soek werk

Omdat ek in die bevoorregde (soms vervloekte) posisie is om 'n werk en 'n tesis te probeer balanseer en ek sommige dae in Kaapstad werk, is ek soms laat in die aand op die pad terug Stellenbosch toe. So het dit gebeur dat ek heel gereeld laataand-RSG begin luister het. Die laataand-program op Dinsdae, aangebied [...]

Posted in Sommer | Also tagged , , | 9 Comments