Tag Archives: Rugby

Wanneer kreasioniste rugby met rakette speel

Van die terme wat uit kreasionisme spruit, is vir my besonder vreemd. Ek lees byvoorbeeld onlangs hierdie brokkie teks op Kobus Grobler se tuisblad: …Richard Dawkins, wêreldbekende bioloog, ateïs en evolusionis… Vreemd, nè? Evolusionis. Herkou daaraan vir 'n oomblik; speel daarmee soos jy sou met kruim in jou mond. Iets skort. Om agter te kom [...]

Posted in Godsdiens, Taal | Also tagged , , , , , , , , , , , | 12 Comments

Yell the beloved Springbok

Dis nou omstreeks 'n week nadat Luke Watson opgegooi het oor alles wat mooi en Mammon vir talle Afrikaners is (en laasgenoemde hulself om die beurt omtrent bevuil het) en niemand het nog die mees vanselfsprekende argument vir die aanbly vir die Springbokembleem aangevoer nie. En dis so eenvoudig. “Protea” begin met 'n stemlose medeklinker [...]

Posted in Taal | Also tagged , , , , | 10 Comments

Rugby + Letterkunde = …

Genugtig…Peter de Villiers klink soos Dreverhaven in die verfilmde weergawe van Bordewijck se Karakter.

Posted in Film, Taal | Also tagged , , | 11 Comments