Die SA Blog Awards 2010 is tans in 'n finale stemfase. Ek het nie werklik probeer deelneem hierdie jaar nie, omdat ek eenvoudig nie meer die punt van die hele proses kan insien nie. (In die verlede het ek gepoog om iewers te kom in die kompetisie en selfs 'n troosprys of twee gewen – [...]
Twitter
- Religion is essentially the emptying of language. 40 minutes ago
- Bokdrolle is nie vye nie, ta' Hettie. Bokdrolle is nie $#@$ vye nie! http://t.co/k1s7EJ76 via @Nuus24 1 day ago
- Why am I not seeing ads that I *can't* understand in Western Cape dailies and weeklies? Why the $#@ is everything in English and Afrikaans? 2 days ago
- RT @grubstreetSA: Is Afrikaans advertising slipping towards mediocrity? http://t.co/cQVp2VSC 2 days ago
- Ok, so wat's die probleem? Naai bloot soos besetenes, vriende http://t.co/YQx1q3nB (Daai's 'n Bartho Smit-aanhaling. Oor Naaldwerk. Regtig.) 2 days ago
- RT @LenSteenkamp: Dear Student: I Don't Lie Awake At Night Thinking of Ways to Ruin Your Life http://t.co/O3YR9Yg7 via @Lloyd_Peter_Pan 2 days ago
- RT @whatserrrname: What are continents? http://t.co/SrIlbSCL 2 days ago
- lawl. n00bz. 3 days ago
- Baskies het ~700k sprekers en die taal is gesond. Afrikaans het 'n paar miljoen en tog dink mense ons is klinies gefok. 3 days ago
- Oepsie. Waarvoor gaan wit mense nou bang wees? #neefjulius #newspaperextinction 3 days ago