Tag Archives: SAFACT

Ketting schmetting

Vanoggend tussen die toilet en die stort (daarsy, jy wou dit weet) tref dit my – IT is besig om studente vir 'n brood te vat. 'n Tuisgebakte een. By 'n onlangse interimvergadering met hub-eienaars is daar vir studente genoem dat hulle in die sop is, al is dit nie hulle wat die onwettige data [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , | Leave a comment

Kopie

Ek kom nounet uit 'n informele vergadering met die Universiteit Stellenbosch se IT-afdeling (wat ek bygewoon het in my hoedanigheid as gemiddelde student) – enersyds met 'n glimlag om die mondhoeke, andersyds met 'n frustrasie wat in my binneste kom nesmaak het. Die glimlag is afkomstig van twee dinge. Eerstens: van Helmi Dreijer, Senior Direkteur [...]

Posted in Matieland | Also tagged , , , , , , , | 16 Comments