Tag Archives: sam

Mbhazima Sam Shilowa: Reguit, Rasioneel.

Ek het onlangs die voorreg gehad om saam met Mbhazima “Sam” Shilowa van COPE om 'n etenstafel te sit. Die ete (by die luukse Riboville restaurant in Kaapstad) was ten bate van Missing Children. Sam is 'n gekultiveerde man. Hy eet sushi met chopsticks, ken sy wyne, verkies kaas in die plek van poeding en [...]

Posted in Politiek | Also tagged , , , , , , , , | 33 Comments

Die relevansie van YARPP

Uiteindelik! Na 'n ellelange gesukkel deur forums en reëls PHP (wat ek nie eintlik baie goed ken nie) het ek YARPP suksesvol geïmplimenteer. YARPP (“Yet Another Related Posts Plugin”) is 'n WordPress plugin wat die inhoud sowel as die metadata (tags, kategorieë) van bloginskrywings skandeer en inskrywings wat moontlik daarmee verband hou, lys. Om 'n [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , | 2 Comments