Tag Archives: satan

Seekoeivormige Velociraptors se geselskap was nog nooit te versmaai nie

Satan laaik van ronddtrek – en hy smaak Velociraptors: Min mense besef dit, maar die vorige keer wat ons amptelik iets oor neef Lusifer se tuiste te lese gekry het, kwalik vier jaar gelede, het hy elders gewoon. Dit was in Choo Thomas se gesaghebbende Heaven is so real! (circa 2006), waarin sy die hel [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , | 6 Comments

Satanshond!

Elke taal het woorde wat nie volmaak na 'n ander taal omgesit kan word nie. Daar bestaan byvoorbeeld nie Engelse ekwivalente vir “padkos” en “onderdeur” of 'n Afrikaanse vertaling vir “puppy” nie. Nou, enige regdenkende eskatoloog weet dat die “Mark of the beast” se korrekte vertaling die “Merk van die dier”. En enige regdenkende Afrikaner [...]

Posted in Taal | Also tagged , , | 11 Comments