Tag Archives: selfoon

Hou op SMS. Jy betaal deur elke orifice wat jy nog ooit gehad het.

Al ooit uitgewerk hoeveel 'n SMS jou werklik kos? Daar pas 'n maksimum van 160 karakters in een SMS, wat gelykstaande is aan 'n totaal van 140-160 bytes. (Normaalweg is 1 karakter = 8 bits = 1 byte, maar in sommige SMS-sisteme is 1 karakter slegs 7 bits groot, aangesien dit 'n beperkte aantal karakters [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , | 6 Comments

FanBoy van Zyl reg om die land aan die brand te sing

Uiteindelik! Na jare se geswoeg in die bedryf het ek my eerste kunstenaar onder die vlerk geneem en is ek besig om hom van krag tot krag te laat gaan. FanBoy van Zyl is nog nie eers 'n dag op die mark nie en is reeds besig om 'n hond uit 'n bos te sing [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , , , | 7 Comments

K(ort)

Wat het kitaarsnare, kolwyntjies en klakkeloosheid in gemeen? Niks nie, maar uitgebreide steekproewe in Denemarke het onlangs bewys dat radiogolwe afkomstig van selfone nie noodwendig kanker veroorsaak nie. 420 000 selfoongebruikers is bestudeer. Russel Botman is die Universiteit van Stellenbosch se nuwe rektor. Bel hom.

Posted in Sommer | Also tagged , | Leave a comment