Tag Archives: selfsugtigheid

Misterie vs Kennis

Persoon X in gesprek A: God, buite tyd en ruime, is 'n misterie waarvoor ons maar net in verwondering kan staan. Onverklaarbaar. Onverstaanbaar. Immer onwykend. Ons, nietig en klein, sal hom nooit kan peil, nooit kan begryp, nooit kan vasvat nie. Persoon X in gesprek B: Die Here jou God is 'n selfsugtige god. Hy [...]

Posted in Godsdiens | Also tagged , , , | 2 Comments

KKNK – Oordenking #2

Is ons almal nie maar soms soos tjokkertjies in stampkarretjies nie? Kindertjies wat dit geniet om ander triomfantelik te stamp, solank hulle net nie teruggestamp word nie. Ons wil krag hê, maar hou stilletjies al ons toerusting aan tydens piektye. Ons wil graag in tjailatyd by 'n obskure indraai op die hoofpad inkom, maar wil [...]

Posted in Mymering | Also tagged , | 4 Comments