Archive for sensus

You are browsing the archives of sensus.

Afrikaanse blogsensus: g0g0g0!

Blog jy? Jy het nou die kans om jouself vir ewig te verewig in ‘n baie dik boek! Vir ewig!
Gaan asseblief na Skraap.net en neem deel aan die Afrikaanse blogsensus. (Dis ten bate van my tesis). Daar is vier velde om in te vul: jou blog se adres, ‘n e-posadres vir validation en twee velde [...]

Afrikaanse blogsensus: kom ons beplan

Afrikaanse blogsensus: kom ons beplan

My tesis (dit moet in oor ‘n jaar) benodig broodnodige inligting oor die Afrikaanse blogosfeer. Data oor Afrikaanse bloggers se sosio-ekonomiese omstandighede, geslag, ouderdom en bloot die aantal Afrikaanse blogs is nie tans (na my medewete) beskikbaar nie. Daar is natuurlik die onlangse News24 blog survey, maar dit neem taal nie ten volle in ag [...]