Tag Archives: serruria

En verlos ons van frambose

(Ek het uiteindelik die foto’s van verlede jaar se jooltoer opgespoor.)

Posted in Matieland | Also tagged , , | 1 Comment

Middernag

Middernag

Vandag was Nasionale Vrouedag. Alhoewel nie so gewild soos Nasionale Dastrekdag nie, het dit my tog die geleentheid gegee om baie kitaar te oefen. Ek sou saam met Ruzelda in Serruria se sitkamer aan Joe Satriani se Midnight geskaaf het, maar sy moes kop uittrek weens omstandighede buite haar beheer. (As jy 'n wrok teen [...]

Posted in Musiek | Also tagged , , , , | 2 Comments