Welkom! As dit die eerste keer is wat jy hierdie blog raakloop en jy hou waarvan jy lees, oorweeg dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!Onthou jy die keer toe al wat ‘n Afrikaner was Crocs gedra het? Dit was in 2007. Niemand [...]
Lifestream
Uiterse noue ontkoming met Floyd gehad vanaand...hy't uitgespring toe ek die vistenk skoongemaak het en vir 'n wyle op die vloer gespartel! [gormendizer]