Twitter
- RT @gussilber: All peace-loving S Africans, pse buy 2X CIty Press on Sunday. One to read, & one to leave in Gwede Mantashe's driveway. 14 hours ago
- AAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAAH! youtube.com/watch?feature=… 22 hours ago
- Ware Afrikaners kan die leeuloop doen. 1 day ago
- RT @RianVDM: Brutal takedown of the web ad model. Good read, even if you disagree: "The Facebook Fallacy" bit.ly/KfJJ1K /via @kissane 1 day ago
- Nietzsche. Wat 'n Spartaanse naam vir 'n nihilis. 1 day ago
- RT @sboshmafu: So the Goodman Gallery security guard charged with assault? There's a lesson here. When you think about going the extra m ... 1 day ago
- Liewe Zuma-ondersteuners. Repeat after me: "Hoe durf jy" is nie 'n argument nie. "Hoe durf jy" is nie 'n argument nie. "Hoe durf jy" is n... 1 day ago
- Macs is net so...un-PC... 1 day ago
- RT @JannieMom: Welcome to new @News24 columnist @JoziGoddess "The youth's attitude will change when SA's policies change" http://t.co/i ... 1 day ago
- Nooooooobooooodyyyy caaaaaaarrrrrrreesssss rapport.co.za/Suid-Afrika/Nu… 1 day ago
Tag Archives: simulacra
Jesus loves me yes I know…cause the market told me so?
Onthou jy die keer toe al wat 'n Afrikaner was Crocs gedra het? Dit was in 2007. Niemand het regtig geweet waar dit vandaan gekom het of hoekom almal dit begin dra het nie – dit het net gebeur. Hoeveel mense het jy toe geken wat Crocs gedra het? Wat was die gemiddelde aantal sekondes [...]
Posted in Mymering Also tagged advertensies, big green clean machine, crocs, drome, features, korporasie, macarena, macdonalds, pokemon, pokemonsport, simpsons, skaatsplank, tamagotchi 17 Comments
Vergeet Ncguka. Vergeet McCarthey. Vergeet Mbeki. Wie het die bandopnames gemaak?
Die Wit Draak het destyds gewonder of die Maasai nog steeds gaan spring as die kameras wegdraai. Dis die soort vraag wat meer mense gerus hulself kan afvra wanneer hulle met die media (trouens – enige media) in aanraking kom. Daar is nooit net foto’s of videomateriaal of foongesprekke nie. Daar is altyd 'n fotograaf, [...]
Wat is fout met sokkietreffers?
Niks nie, eintlik. En tog soveel. Die Suid-Afrikaanse musiekmark verdrink daarin. Elke Jan Rap en sy gegoede pa (hy het 'n ateljee gebou) karring formulaïese stampliedjies uit met “bokkie” en “baby” en “sexy meisie” en ander begrippe wat tot die hippotalamus spreek. Sokkiemusiek verwag die minste van sy aanhangers – dit vereis nie vir een oomblik [...]
Posted in Musiek Also tagged afrikaans, baudrillard, bemarking, goud, kunstenaars, platinum, robbie ray, simulation, sokkiemusiek, sokkietreffers, van wyk louw 32 Comments