Tag Archives: skerm

Apple nóg man nóg muis

Met apologie aan Emil Jung Soos voorheen genoem, werk ek bedags op 'n Apple Mac. OSX is steeds nie vir my te watwonders nie (hoewel ek exposé nogal in Windows 7 sal waardeer) en die peperduur Cinema Display se staander kan nie eers die skerm se hoogte verstel nie. Dit bring mee dat ek my [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , , , , , , , , | 29 Comments

Hoe om ‘n LCD-skerm te koop

Google soos 'n dier. Verslind elke resensie, deurkruis elke forum; leer ken die relevante terme en maak seker die verkoopsman gaan jou nie oorrompel met nuttelose statistieke nie. Ken die verskil tussen dinamiese en statiese contrast ratios, begryp die term “dot pitch”, maak seker jy weet oor die algemeen hoe 'n LCD-skerm werk en wat [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , , , , , , | 10 Comments

Paar

Julle almal ken daai gevoel wat 'n mens kry as jy eendag oorskakel van stereo na surround sound – en dan skielik weer terugskakel? Daardie effense teleurstelling wanneer jy agterkom dat dit wat jy gedink het cool is, skielik nie meer so cool is nie? Ek het dit nounet beleef terwyl ek voorberei het vir [...]

Posted in Tegnologie | Also tagged , | 9 Comments