Tag Archives: skoen

Ruminasies oor Die Antwoord: Proloog

Die ruminasies oor Die Antwoord neem langer om neer te pen as wat ek verwag het. Intussen, hier is solank 'n foto van 'n skoen. Dis wit. Nes die onderwerp.

Posted in Mymering | Also tagged , , | 3 Comments

Die ongelooflike filosofiese vraagstuk (Ver 23.0)

Die gefrommelde papier in die onderstaande sneakers: Dien geen funksie nie, want die skoene is robuus genoeg om nie vanself inmekaar te sak nie Is irriterend, want enigiemand wat 'n paar wil aanpas, moet dit eers met hul vingers uitvis (en daarna weer terugplaas) Is nie van veel monetêre waarde per vel nie, maar moet [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , | 9 Comments

As hierdie skoen kon praat…

Waaroor sou hy swyg?

Posted in Sommer | Also tagged , | 8 Comments