Archive for skraap
You are browsing the archives of skraap.
Archive for skraapYou are browsing the archives of skraap. HiaatWelkom! As dit die eerste keer is wat jy hierdie blog raakloop en jy hou waarvan jy lees, oorweeg dit gerus om by my RSS-voer in te teken. Volg my gerus ook op Twitter. Dankie vir jou besoek!Ek gaan vir die volgende paar weke ‘n breuk van my blog neem sodat ek my tesis kan [...] Skraap.Net vorderingsverslag(tm)Die geskraap vorder goed. Tot dusver is 105,859 HTML-bladsye vanaf 226 blogs geskraap (die gemiddelde Afrikaanse blog het in teorie dus 468 bladsye) in ‘n somtotaal van ongeveer 5.45 GB: Dis belangrik om te onthou dat baie van hierdie bladsye duplikaat-inligting bevat. Wordpress blogs (tot al LitNet se data in is, by verre die meerderheid) se [...] |