Archive for skraap.net
You are browsing the archives of skraap.net.
Archive for skraap.netYou are browsing the archives of skraap.net. Skraap.Net vorderingsverslag(tm)Die geskraap vorder goed. Tot dusver is 105,859 HTML-bladsye vanaf 226 blogs geskraap (die gemiddelde Afrikaanse blog het in teorie dus 468 bladsye) in ‘n somtotaal van ongeveer 5.45 GB: Dis belangrik om te onthou dat baie van hierdie bladsye duplikaat-inligting bevat. Wordpress blogs (tot al LitNet se data in is, by verre die meerderheid) se [...] Afrikaanse blogsensus: g0g0g0!Blog jy? Jy het nou die kans om jouself vir ewig te verewig in ‘n baie dik boek! Vir ewig! Skraap.net: sjie ees kamming!Emil Jung vra tereg wat van Skraap.net geword het – die antwoord is: dit neem langer om te ontwikkel as wat ons gereken het! Diegene wat my Twitter feed volg, sal oplet dat ek van tyd tot tyd (meestal Saterdae – ek het immers ‘n lewe en so aan) lukrake boodskappies die kuberruim instuur oor [...] Skraap.net en ‘n silwer ponieRight, die bal is aan die rol. Ek en ‘n anonieme filantroop (‘n m33st3r k0d33rd3r) het Skraap.net geregistreer en is besig om ‘n webtuiste te bou waarmee almal wat toestemming gee getel en geskraap en gemyn en allerhande oulike dingetjies gaan word ten einde data vir my tesis in te samel. Dis deesdae eenvoudig onmoontlik [...] |