Dit was nie 'n tradisionele bachelors nie. Niemand was dronk nie. Ons het rustig rondom 'n braaivleisvuurtjie gekuier en oor koeitjies, kalfies en kantoorpolitiek gepraat. Koshuisherinneringe is die een na die ander opgehaal. Dit was heerlik om weer ons universiteitsdae te herleef. Toe dit tyd geraak het om die vleis te eet, het een van die ouens leiding geneem en, amper soos 'n vaderfiguur, gemaan…
Twitter
- RT @victordlamini: Under investment in arts & culture reflects SA's poor grasp of the potential of this sector to create sustainable lon ... 1 hour ago
- What a champ #PravinGordhan 4 hours ago
- Siener van Rensburg was reg. Koffie ís lekker. 8 hours ago
- Hierdie "sondebelasting" is briljant. Ek hoop Pravin stoot dit sommer nog verder op. Jy verwoes jou lewe - die res van ons baat daarby. 10 hours ago
- Inbox zero. 11 hours ago
- The DA is planning the largest mesh network in the world http://t.co/oQvLv8bT 12 hours ago
- RT @RianVDM: Interesting article on how the need for speed on highways is devaluing our cities: http://t.co/jFHrl2iL /via @klocekian 1 day ago
- lol RT @alexlansdowne Mnr. @pieter_mulder Jy het tendencies. 1 day ago
- RT @tothekidswho: here's to the kids who can't really trust anyone anymore. 1 day ago
- RT @dansdanslisa: Download ons splinternuwe treffer verniet hier! http://t.co/CGXSB6U6 1 day ago