Tag Archives: sleg

Die weerwraak van goeie dade

Die filosofie van “paying it forward” in die film “Pay it forward” meen dat slegs een goeie daad kan uitkring na 'n see van goeie dade en alles derhalwe sommer baie beter op planeet Aarde sal wees. Jy ken die storie – 'n seuntjie doen iemand 'n goeie daad aan, die ontvanger van hierdie daad [...]

Posted in Mymering | Also tagged , , , , , , | 16 Comments