Archive for sms
You are browsing the archives of sms.
Archive for smsYou are browsing the archives of sms. Hou op SMS. Jy betaal deur elke orifice wat jy nog ooit gehad het.Al ooit uitgewerk hoeveel ‘n SMS jou werklik kos? Sintaksisversie vir die week [Die Groep]Jy moes nou die dag wéér daardie onbesonne advertensie op RSG vir die mobiele intekendiens aanhoor, né? Daardie een waar jy kan klets! en Bybelversies aflaai! teen R[(die prys van jou siel) * (die prys van jou huislening)^(die prys van jou mees onlangse bydrae in die kollektebordjie)]. Nuwe gereedskap, nuwe moontlikhedeDink terug aan die Deon Maas-debakel. SMS-histerie (Want neurose is cool)Hy SMS nie terug nie! En dis nou al ure! Hoekom SMS hy nie terug nie?! WAT KAN DIT BETEKEN??? Veldtog teen The Golden Compass snertAh, soveel reaksies. Dit maak my hart warmer as die Skatlam in Mosselbaai. Amper. So kom ek analiseer die SMS vir julle: |