Archive for snare van die suburbs
You are browsing the archives of snare van die suburbs.
Archive for snare van die suburbsYou are browsing the archives of snare van die suburbs. Snare van die Suburbs – Pollsmoor RSASnare van die Suburbs (‘n 3 piece band van die Bellville/Durbanville-omgewing) het onlangs drie snitte by Jo Ellis in Ladismith gaan opneem. Die musiek is ‘n welkome vars briesie tussen bands wat skynbaar net nie uit die Fokofpolisiekar-groef kan ontsnap nie. (Ons weet nou almal is kwaad vir die kerk, daar was toe nooit enige [...] |