Iewers in my vervloë jeug (ek was al op universiteit) het ek tydens ‘n vakansie in die stoorkamer van ‘n apteek gaan werk. Dit was ‘n verrykende ervaring vir ‘n wit seuntjie wat gedink het filosofie gaan die wêreld verander en rocksterre is almal vriendelike, verligte individue wat die diepsinnigheid van hul eie lirieke verstaan. [...]
Lifestream
RT @varkboer: Wat sê 'n mamma-skilpad aan die begin van elke swemles vir haar baba-skilpad? "Hou my dop." [gormendizer]