Tag Archives: spoegblog

The genius of Hofmeyr

Sê van hom wat jy wil, maar Steve Hofmeyr is 'n geniale speler van die vermaaklikheidsmark. Enigiemand wat sulke reaksies op 'n Facebook-groep (vir sy blog wat nie eers meer bestaan nie) kan veroorsaak: Weet een ding, almal wat so kritiseer en lelike aanmerkings maak oor wat Steve gedoen het, een vraag aan jul almal: [...]

Posted in Musiek | Also tagged , | 21 Comments

Blogito ergo sum

Vir die rekord. As jy blogs lees, is jy nie 'n blogger nie. As jy kommentaar op Steve Hofmeyr se Spoegblog los, is jy nie 'n blogger nie. Jy’s nie eers 'n blogger as jy al daaraan gedink het om self 'n blog te begin of aangetroude familie van jou buurt se plaaslike statshoer is [...]

Posted in Blogging | Also tagged , , | 19 Comments